Michael Keaton

Michael Keaton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael John Douglas
Geboorte 5 September 1951 (1951-09-05)
Robinson Township, Pennsilvanië, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1975–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Keaton (gebore as Michael John Douglas, 5 September 1951) is ’n Amerikaanse akteur. Hy het beroemd geraak danksy komedierolle en later vir sy vertolking van Batman in Batman en Batman Returns.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search